free site templates
Mobirise

Onnatuurlik Figuurlik - Episode 4

'Geld bring nie noodwendig geluk nie, partykeer is onderwysers kak en droom groot.'
In hierdie episode maak ons 'n draai by ons slegste onderwysers ooit en vra die vraag; "Kan geld geluk bring?".

Praat met ons


Comment Sal Binnekort Aktief Wees.
Intussen kan jy vir ons 'n telegram stuur!!