free amp template

Onnatuurlik Figuurlik

Luister en Lag Saam

Perfekte vermaak in jou moedertaal; Afrikaans. Lag en top saam oor alles wat ons kwyt raak.

Episode Lys

Mobirise

Op Vakansie

Ons is bietjie met vakansie in die Vrystaat!! Ons sal weer vanaf die 13de Mei upload!!

Mobirise

Episode 10

Gelukkige Paasfees! Ons het 'n lekker lappieskombers episode.
Die perfekte passfees vermaak

Mobirise

Episode 9

Ons vat die pad met 'n gesprek oor F1 racing en ons savage voorvaders.
Ek steek myself aan die brand en ons moet 'n manier kry om 'n legacy na te laat.

Mobirise

Episode 8

Ons duik kop eerste in dronk sport, inventions en cults. Hierdie is
'n mengelmoes kardoes met 'n hele paar great additions. Hou vas, hier gaan ons!!

Mobirise

Episode 7

Na twee breakdowns is ons terug!! Ons is master inventors,
groot conspiracy theorists en verpeste fliek kykers. FYI daar was min editing tyd so bare with us asb.

Mobirise

Episode 6

Ons crash weddings en travel dalk die wereld vol.
Soos altyd is ons vol planne en onbevoegde raad; Dr M en D gee raad oor die huwelik.

Mobirise

Episode 5

Die spesiale trial ending episode!! Ons beplan 'n bankrooftog
en bespreek ons planne vir 'n zombie apocalypse sowel as ons eie reallity tv show.

Mobirise

Episode 4

'Geld bring nie noodwendig geluk nie, partykeer is onderwysers kak en droom groot.'
In hierdie episode maak ons 'n draai by ons slegste onderwysers ooit en vra die vraag; "Kan geld geluk bring?".

Mobirise

Episode 3

'n Rustiger saterdag na 'n lang week. Ons duik in die meer geeky side van onsself in en vra die
vrae; watter superpowers sal jy will hê en wat sal jy liewer. Ons praat oor kar probleme en D gee blykbaar hemde weg.

Mobirise

Episode 2

Episode 2.0. Na vele opinies in ag geneem is lewer ons beter materiaal met beter kwaliteit. Vee
jou huis uit of was jou kar en lag vir die kattekwaad van ons kinderdae en ons planne vir die aand.